Cleveland | |||
![]() |
|||
|
|||
Bynaam: The Forest City, The Cleve, The New American City | |||
Leuse: Progress & Prosperity | |||
![]() |
|||
![]() |
|||
Land | ![]() | ||
---|---|---|---|
Staat | Ohio | ||
Distrik | Cuyahoga | ||
Regering | |||
- Burgemeester | Frank G. Jackson (D) |
||
Oppervlakte | |||
- Totaal | 213,4 km² (82,4 myl²) | ||
Bevolking (2000) | |||
- Totaal | 478 403 | ||
- Digtheid | 2 380,9/km² (6 166,5/myl²) | ||
Areakode(s) | 216 | ||
Webwerf: www.city.cleveland.oh.us |
Cleveland is die tweede grootse stad in die Amerikaanse deelstaat van Ohio. Die Administratiewe setel van Cuyahoga County kan ook hier gevind word. Die stad is op die suidelike oewer van die Eriemeer geleë en is bekend as die tuiste van die Rock and Roll-heldesaal (Rock and Roll Hall of Fame).[1]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search